NUUSBRIEF

'n Uitstappie met 'n verskil: Spookstories - Inligting oor die bonatuurlike - Delf terug in die geskiedenis.

Teken in en ontvang ons nuusbrief  kwartaalliks in jou epos-hokkie! Hier kry jy lekker spookstories, interessante inligting oor die bonatuurlike, asook die datums van komende storie-aanbiedings. As jy nie meer die nuusbrief wil ontvang nie, kan jy ook hier uitteken.

Nuusbrief
* Inligting benodig


NUUSBRIEWE

Eerste Kwartaal, 2018

  • PLAASLIKE SPOOKSTORIE-VERTELLING: Charlotte en die Nottingham Road Hotel
  • HULLE IS STEEDS MET ONS: Vyf tekens dat jou geliefde kom inloer het
  • INTERNASIONALE SPOOKVERTELLEING: Jy is nie alleen in Die Whaley Huis

Lees die volledige stories hier: http://eepurl.com/djJz0n


In die Aug 2017-nuusbrief

  • MEER LIG OP DIE BOSE GEES: Hy het geen respek vir ander.
  • SA-SPOOKPLEK GESKIEDENIS: Laaste waagtoertjie van ‘n befaamde ruiter.
  • INTERNASIONALE SPOOKVERTELLING: Geen rus vir die oorspronklike eienaar van Stone’s Public House.
    Lees die volledige stories hier: http://eepurl.com/cX6Bvr

 

In die Mei 2017-nuusbrief

  • MEER LIG OP DIE BONATUURLIKE: Waar kom die geloof hierin  vandaan?
  • SA-SPOOKPLEK GESKIEDENIS: Alles is nie pluis by dié kasteel
  • INTERNASIONALE SPOOKVERTELLING: Die sekslustige en koelbloedige lewe van Annie Parker

Lees die volledige stories hier: http://us12.campaign-archive2.com/?u=c6a3bdacbd97256cebf10bdf9&id=b9b9e5e23d

 

In die Maart 2017-nuusbrief:

  • MEER LIG OP DEMONE: Hulle kom direk vanaf die onderwêreld
  • SUID-AFRIKAANSE SPOOKPLEK GESKIEDENIS: Moenie ‘n spook tart nie
  • INTERNASIONALE SPOOKVERTELLING: Meer as net die lewende oornag in die Ballygally Castle Hotel

Lees die volledige stories hier: http://eepurl.com/cEtMq1

 

In die Februarie 2017-nuusbrief:

  • MEER LIG OP POLTERSPOKE: Hulle teister, moor en vernietig
  • SUID-AFRIKAANSE SPOOKPLEK GESKIEDENIS: Die wreedaardige gifmoordenares
  • INTERNASIONALE SPOOKVERTELLING: Die wandelende egpaar in die Schweppe Mansion
  • NUWE NAWEEK SPOOK-PROGRAM: Breek weg na die Cullinan/Rayton-omgewing

Lees meer hier: http://eepurl.com/cAF9vL

 

 

 


 


 

Die Pretoria Spookbus Toerproduksie